Aangeheg is die inskrywingsvorm vir die Gauteng Suid-oos streek Presidentskietkompetisie op 19 Mei 2012 op die Balfour skiebaan.
Inskrywings sluit 14 Mei 2012.
Inskrywing vorm President skiet Gauteng Suid-Oos Streek 2012
Presidentskiet: Gauteng Suid-Oos streek
Permanent link to this article: http://sahuntoosrand.co.za/2012/04/26/presidentskiet-gauteng-suid-oos-streek/
Kalahari steenhorlosie / Kalahari rock watch
Die Rhinos Alive Kalaharisteenhorlosie is ‘n unieke handgemaakte horlosie wat spesiaal deur Walter Pretorius geskep is om fondse te help insamel vir die SAJWV se Rhinos Alive veldtog. Ons het reeds verlede jaar versoek dat takke dit onder hulle eie lede bekendstel en self ook moontlik aankoop ten einde die beskikbare 80 eenhede so spoedig [...]
Permanent link to this article: http://sahuntoosrand.co.za/2012/03/31/kalahari-steenhorlosie-kalahari-rock-watch/
2012 kalenders
Klik hier vir die kalenders wat in Microsoft Outlook gebruik kan word.
Click here to download the calenders which can be imported into Microsoft Outlook.
http://www.zeniton.co.za/saj/2012.html
Permanent link to this article: http://sahuntoosrand.co.za/2012/01/04/2012-kalenders/