|
Onder leiding van Wesley Snyman, gaan die juniors van krag tot krag.
Tydens die onlangse Intertakskiet, het die volgende juniors hierdie punte behaal:
Tydens die Mees Veelsydige Skutkompetisie, het Clayton McKenzie (14) nie minder a 5 silwer medaljes verower en stof in selfs die hardebaarde se oë geskop. Mooi so Clayton!
|
Kontak Wesley by: jnropleiding@sahuntoosrand.co.za
