«

»

Juniors 2011

Onder leiding van Wesley Snyman, gaan die juniors van krag tot krag.

Tydens die onlangse Intertakskiet, het die volgende juniors hierdie punte behaal:
 
  • Onica Muller: 124 – Goud
  • Sharien van der Walt:  124 – Goud
  • Clayton McKenzie: 120 – Goud
  • Mitchel Claassen: 99 – Brons
  • Dylan McKenzie:  95 – Brons
Tydens die Mees Veelsydige Skutkompetisie, het Clayton McKenzie (14) nie minder a 5 silwer medaljes verower en stof in selfs die hardebaarde se oë geskop. Mooi so Clayton!
 

Permanent link to this article: http://sahuntoosrand.co.za/2011/09/15/juniors-2011-3/