Ererol

Hierdie lede van Oosrandtak het uitsonderlike bydraes gemaak aan die tak en is vereer met toekennings van die Vereniging en die tak

Pour le Merite: die hoogste toekenning van SAJWV

Orde van die Buffel:

Goud: vir uitsonderlike bydrae op nasionale vlak
Silwer: vir uitsonderlike bydrae op streek vlak
Brons: vir uitsonderlike bydrae op tak vlak

Goue Nyala: 'n taktoekenning vir uitsonderlike hulp of bydrae aan 'n medejagter

Orde van die Buffel Goud

Gawie Hattingh

Gawie het groot suksesvolle skietbyeenkomste gereël op tak, streek en nasionale vlak

Gert Liesching

Gert is 'n stigterslid van Oosrand-tak. Hy het 'n passie vir jag, bewaring en volhoubare benutting. Gert het al in Argentinië en Peru gejag en het 'n groot invloed gehad op opleiding, vleisverwerking, kook, skiet en jag.

We have 62 guests and no members online