Ererol

Hierdie lede van Oosrandtak het uitsonderlike bydraes gemaak aan die tak en is vereer met toekennings van die Vereniging en die tak

Pour le Merite: die hoogste toekenning van SAJWV

Orde van die Buffel:

Goud: vir uitsonderlike bydrae op nasionale vlak
Silwer: vir uitsonderlike bydrae op streek vlak
Brons: vir uitsonderlike bydrae op tak vlak

Goue Nyala: 'n taktoekenning vir uitsonderlike hulp of bydrae aan 'n medejagter

Pour le Merite

Gert Liesching

Gert is 'n stigterslid van Oosrand-tak. Hy het 'n passie vir jag, bewaring en volhoubare benutting.

We have 54 guests and no members online