• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Jagters Nasionale Webwerf


Besoek die SA Jagters Nasionale webwerf.

Lede Administrasie

Aanlyn Lede Administrasie vir nuwe en bestaande lede.


Jagbestemmings

Soek of plaas jou Jagbestemming op die SA Jagters Jagbestemmings-databasis

Oosrand Tak

Oosrand-tak bedien lede in die Kemptonpark, Boksburg, Benoni en omliggende gebiede. Die tak bestaan al amper 25 jaar en het meer as 1000 lede waarvan omtrent 150 gereeld die sosiale vergaderings bywoon.
Ledeaande geskied maandeliks op die eerste Donderdagaand by Marechelle Country Estate in Bredell. Takskietdae is op die eerste Saterdag van die maand op die Rooikraal-skietbaan naby Heidelberg. Die tak bied die jagskietoefeninge aan op die 300m baan asook junior- en sportskiet op 'n aparte 50m baan.
Die komitee kommunikeer met lede d.m.v. e-pos en SMS. Die takbladjie - die Kolskoot - is beskikbaar op die webblad asook gedrukte kopieë by die sosiale vergadering.

Kalender

02 Jul 2022
08:00AM -
Takskiet
07 Jul 2022
07:00AM -
Ledeaand
04 Aug 2022
07:00AM -
Ledeaand - AJV
06 Aug 2022
08:00AM -
Takskiet - Fun shoot
01 Sep 2022
08:00AM -
Ledeaand - Fun aand
03 Sep 2022
08:00AM -
Takskiet

Taknuus

 

Oosrand-tak

Dankie vir jou belangstelling in die Oosrand-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging.

Persone wat by die tak wil aansluit kan dit aanlyn by secure.sahunters.co.za doen. 

 

Tak Aktiwiteite

  • Skietaktiwiteite

    Takskietdae Ons tak skietdae word gehou op die Rooikraal-skietbaan. Hieronder is ‘n kaart en koordinate. Verwys asb. na die takkalender Read More
  • Ledevergaderings

    Ons lede soek ook na geleenthede waar hulle informeel kan kuier saam met ander jagters. Dis dan presies wat lede Read More
  • Opleiding

    Toegewyde Jagter, Toegewyde Sportskut en Baanoffisier opleiding word op 'n adhock basis aangebeid sodra daar behoefte is. Kontak asb. die Read More
  • Vleisverwerking

    Op 14 Oktober het Pieter, Johan Jansen en Hendrik de Beer die vleisverwerkingskursus aangebied aan sowat 25 belangstellendes. Vroegoggend, is Read More
  • 1

Ondersteun ons Borge

We have 51 guests and no members online