Aanwysings
Rooikraal Skietbaan
Koördinate: 26°22'42.9"S 28°15'59.0"E
Kemptonpark Rolbalklub
Munisipale sportterrein, Zuurfontein
Die ingange tot die terrein is uit CR Swart-laan aan die noordekant, of vanuit Plane-laan aan die suidekant.
NB: Ingang deur die "boom" met jou bestuurslisensie.
Die klubhuis is links van die gholfklub se klubhuis.